Ek het geen rigting, want jy is my kompas
Ek het geen krag, want jy is my krag
Ek voel sonder hoop, want jy is my hoop
Ek voel dood, want jy is my lewe
Ek dwaal in die duiser, want jy is my lig
Ek leef in die nag, want jy is my son
Ek is leeg, want jy is die een wat my vul
Ek voel soos n swendelaar, want jy is my tuiste
Ek voel benoud, want jy is my suurstof
Ek voel koud, want jy is die vuur wat binne my brand
Ek voel alleen, want jy is nie hier nie
No comments:
Post a Comment